Wynskou by Welgemeend Herehuis
Sat Oct 14, 12:00 - Sat Oct 14, 18:00
Welgemeend
ABOUT
Proe`n glas uitsoekwyn aan die hange van Tafelberg
Oktober 14 • 12pm-18pm • @150 pp
Verversings te koop
Navrae: [email protected] of Helena: 082 461 9753
Kom geniet 'n baie spesiale wyn- ervaring saam met vriende en alumni.
Wat is lekkerder as om wyne uit verskillende streke by Welgemeend te ruik, bekyk, te proe en te bespreek.
Om te weet dat wyn reeds sedert 1693 op Welgemeend verbou is en dat die wyne wat jul gaan proe op landgoedere produseer word waar oudleerders en ouers van Jan van Riebeeck by betrokke is, maak dit nog meer spesiaal.
Welkom aan die volgende Landgoedere: Clüver, Weltevrede, VanLoveren, Jakob's Vineyards, Groot Constantia, Saronsberg en Zorgvliet
Parkering op parkeerarea te Kloofstraat 129 - ingang.