No under 18s

MEL DIE STORIEVERTELLER

Thu Oct 5, 18:30 - Thu Oct 5, 23:00

Blohmhuis Teater

ABOUT

Mel die Storieverteller is 'n Afrikaanse sosiale media persoonlikheid en skrywer wat bekendheid gewerf het deur haar komiese Tiktok videos, veral oor die Real Housewives van Pretoria. Soos gesien op Kyknet se Bravo!, Via se Minki en Trend asook gesluister op Jacaranda FM se The Drive is Mel inspirerend en rerig snaaks. Gehore kan haar nou in lewende lywe sien op die verhoog reg oor die land as 'n seremoniemeester, spreker of komediant. 'n Afrikaanse media persoonlikheid en skrywer wat bekendheid verwerf het deur haar komiese TikTok videos!


Deure oop 18h30

Vertoning begin 20h00


Kontant kroeg, etes, heerlike Illy koffie en varsgebakte koek beskikbaar.



DIRECTIONS

MEL DIE STORIEVERTELLER
Blohmhuis Teater
36 Michau St, Van Ryneveld, Cape Town, 7139
Get Directions