Blohmhuis Teater (Strand, Cape Town)

(140)

Reviews

4.6
from 140 reviews
"Its was an amazing show. Wow. "
- Minette
"Nice air-conditioned venue."
- Anonymous
"Dit was 'n ongelooflike aand. Hierdie twee mense vul mekaar sooooo mooi aan. My siel voel verryk. Hulle laat Afkrikaans BLOM!!! Dankie vir 'n verruklike aand! "
- Johlene Fourie
"Ongelooflike lekker aand - Albert Frost se talent is next level!!!!"
- Aneen Walser
"Dit was verskriklik lekker. Ek het geen slegte kommentaar nie. Matthys was amaizing en dit was lekker om na hom te luister. Die personeel van die Blohmhuis was almal soooo vriendelik en gaaf. Julle sien ons weer. "
- Inge Van Zyl

Contact info