JOU ROMEO VIP VROEË VERTONING
Wed Dec 7, 15:30 - Wed Dec 7, 19:00
Epic Cinemas, Mall at Reds
ABOUT
Dis vakansie!!
Kry jou "Juliet" of jou "Romeo" of sommer al jou pelle en kom fliek saam met die akteurs uit JOU ROMEO nog voordat die film vrygestel is!
Een spesiale vroëe vertoning van JOU ROMEO word in Pretoria gehou by Epic Cinemas, Mall at Reds op Woensdag 7 Desember.
Die res gaan moet wag tot 23 Desember om die film te sien ...
Slegs R60 en jy verskyn saam met die sterre op die rooitapyt! Ruan Wessels, Row-Lean en Ruan Blum sal daar wees.
Kom neem 'n foto, spin die gelukkige wiel, wen pryse en kuier lekker saam met ons.
#lopies #leggings #liefde #JouRomeo