No under 18s

ADAM TAS

Wed Jul 26, 18:30 - Wed Jul 26, 23:00

Blohmhuis Teater

ABOUT

ADAM TAS die boeredigter uit die bosveld bring vir julle van sy grootste treffers vanaf sy drie platinum albums. Kos vir die siel musiek wat al vir meer as 'n dekade in die harte van Suid-Afrikaners woon. Hy bring ook splinternuwe liedjies wat die hart sal was en die voete laat dans!



Deure open 18h30, vertoning begin 20h00


Kontant kroeg, etes te koop asook heerlike Illy koffie en koek.

DIRECTIONS

ADAM TAS
Blohmhuis Teater
36 Michau St, Van Ryneveld, Cape Town, 7139
Get Directions