Family friendly

Volhoubare Fossiele vir die Toekoms – Somer/Lente 2024

Fri Oct 13, 15:00 - Fri Oct 13, 17:00

Oude Leeskamer

ABOUT

In hierdie aanbieding wat op mode en kuns fokus, word Lezanne Viviers se nuutste lente/somer versameling ten toon gestel soos wat dit by die Milaan modeweek te sien was. Aanskou die skatte wat ons tyd verteenwoordig: voorwerpe deurdrenk met gedeelde kennis, liefde wat deur ons hande gedeel word. Verbeel jou ’n toekomstige argeologiese terrein wat soos ’n baarmoeder die kosbaarheid en oorsprong van die lewe omsluit.

DIRECTIONS

Volhoubare Fossiele vir die Toekoms – Somer/Lente 2024
Oude Leeskamer
182 Dorp St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions