No under 16s

Vrou ens.

Thu Oct 12, 15:30 - Sun Oct 15, 16:30

US Museum-anneks

ABOUT

Mandri Sutherland – alias Vroudrie of van die “Hallo Sussa”-Instagram-video’s, gooi liefde, humor en vet op die Afrikanervrou se besware en waarhede in haar eerste solostuk wat as huiskonsert geskryf is. Vrou ens. is ’n kombinasie van storievertelling en uitspattige karaktervertolking waarin sy dinge raak sê en verwoord. Dit is al meer as 70 keer in Suid-Afrikaanse leefruimtes opgevoer en is ook nie net op vroue gemik nie.

STARRING

Mandri Sutherland

DIRECTIONS

Vrou ens.
US Museum-anneks
Annex next to the SU Museum, 52 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions