Family friendly

Spoegwolf

Thu Oct 12, 19:30 - Thu Oct 12, 20:30

Van der Stel-sportgronde

ABOUT

Vier Paarlse broers betower gehore reg oor die wêreld met rock ’n roll-digkuns. Die groep spog reeds met tien trefferalbums, met Koma (2019) wat die rekord hou vir die eerste (en enigste) Afrikaanse album wat die nr. 1-posisie op Apple Music se ranglys vir alle genres haal. Spoegwolf bring ’n besonderse energie na hul vertonings en hulle konserte is waarlik onvergeetlik.

STARRING

Danie du Toit (sang, kitaar), Chris von Wielligh (kitaar, klavier), Moskou du Toit (tromme, perkussie, sang), Albert van der Merwe (baskitaar, sang)

TICKET TYPES

Algemene-toegang: R120
BBP-toegang: R500

* Die BBP area sluit die volgende in:

Toegang tot ekslusiewe BBP area vir jou geselskap van 20 of meer, toegang tot BBP-parkering, BBP-ingang, komplimentêre verwelkomings drankie, kelners, toegang tot private kroeg & spyseniering kan gereël word teen addisionele koste.

DIRECTIONS

Spoegwolf
Van der Stel-sportgronde
18 Du Toit St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions