No under 13s

Boesak

Thu Oct 12, 14:00 - Sun Oct 15, 17:55

kykNET HS Stellenbosch

ABOUT

Boesak handel oor die lewe van die teoloog en anti-apartheidsaktivis Allan Boesak, van sy studentedae en sy werksaamhede in die bediening, tot sy egskeiding van sy eerste vrou en sy huwelik met Elna Botha, ’n wit vrou, in die tyd toe huwelike oor die rasgrens nog wenkbroue laat lig het. Sy politieke loopbaan het grense verskuif, en die omstredenheid rondom sy bedrogsaak en uiteindelike tronkstraf het van hom ’n semi-mitiese, amper ikoniese figuur gemaak.

STARRING

Marlo Minnaar

DIRECTIONS

Boesak
kykNET HS Stellenbosch
18 Jannasch Rd, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions