No under 18s
Hoerkind
Wed Oct 11, 11:00 - Fri Oct 13, 18:50
kykNET HS Stellenbosch
ABOUT
Hy word ’n hoerkind genoem. Op ses gaan hy kinderhuis toe. Sy stiefpa skiet op hom. Op 13 beland hy in die kloue van ’n pedofiel. Alkohol- en dwelmafhanklikheid ry hom. Een aand word hy gyselaar gehou en met ’n mes gesteek. Sy foute is volop, maar hy leer soos hy voortbeur. ’n Ware verhaal oor verlies én oorwinning, gegrond op die joernalis Herman Lategan se memoires.
STARRING
Geon Nel
DIRECTIONS
Hoerkind
kykNET HS Stellenbosch
18 Jannasch Rd, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions