No under 16s

Goed wat wag om te gebeur

Tue Oct 10, 14:00 - Sun Oct 15, 11:15

kykNET HS Stellenbosch

ABOUT

Hendrik keer terug na sy verlate ouerhuis. Hy speel met Lego en drink in die kelder waar hy sy kinderdae deurgebring het en waar gesinsgeheime steeds in die fondamente begrawe lê. In hierdie Afrikaanse weergawe van Philip Rademeyer se The Graveyard herrys spoke van geweld, verwyte en verslawing namate Hendrik ál dieper in die bottel kyk.

STARRING

Gideon Lombard, Antoinette Kellermann & Emma Kotze

DIRECTIONS

Goed wat wag om te gebeur
kykNET HS Stellenbosch
18 Jannasch Rd, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions