William Kentridge: Gebonde en ongebonde

Wed Oct 11, 15:00 - Wed Oct 11, 16:00

Oude Leeskamer

ABOUT

Byna honderd Kentridge-monografieë en -katalogusse is tot dusver in die boekhandel gepubliseer, maar Kentridge se kunstenaarsboeke is minder bekend. Dié praatjie spreek hierdie verskynsel aan na aanleiding van die publikasie van die eerste volume van Kentridge se gedrukte katalogus raisonné.

STARRING

Wilhelm van Rensburg

DIRECTIONS

William Kentridge: Gebonde en ongebonde
Oude Leeskamer
182 Dorp St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions