'n Man vir elke seisoen

Mon Oct 9, 15:00 - Mon Oct 9, 16:00

Oude Leeskamer

ABOUT

Die Rijksmuseum se onlangse retrospektiewe uitstalling van 28 van Johannes Vermeer se 34 erkende werke was ’n eenmalige ervaring. Vermeer (1632–1675), algemeen beskou as een van die groot kragte in die geskiedenis van wêreldkuns, se werk is ongeëwenaar in terme van tegniese innovasie en estetiese skoonheid, maar leef ook voort in die openbare verbeelding in die vorm van gewilde romans en films, soos die rolprent-interpretasie van Girl with a Pearl Earring, een van sy bekendste skilderye.


Johannes Vermeer is widely considered one of the major forces in the history of world art, and the recent retrospective exhibition at the Rijksmuseum in Amsterdam of 28 of the 34 recognised works attributed to him, was a once-in-a-lifetime experience. Not only is Vermeer’s work unparalleled in its technical innovation and aesthetic beauty, it also remains in the public imagination as popular novels and movies, such as the film interpretation of one of his most famous works, Girl with A Pearl Earring, attests.

STARRING

Lizelle Kilbourn

DIRECTIONS

'n Man vir elke seisoen
Oude Leeskamer
182 Dorp St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions