Ateljeebesoeke: Trude Gunther
Tue Oct 10, 15:00 - Sat Oct 14, 12:00
skirt.studio
ABOUT
Gunther se werk is geborge in die narratiewe van die menslike toestand. Deur die ekspressionistiese aanwending van olie op doek of houtskool en ink op papier verspoel die grense tussen die psigologiese en anatomiese. Die getekstureerde oordrag van idees openbaar Trude se gevoelens en bekommernisse oor die epog van die absurde waarin sy voel ons bestaan.
Gunther’s work is rooted in the narratives of the human condition. Through the expressionistic application of oil on canvas or charcoal and ink on paper, the boundaries between the psychological and the anatomical are blurred. The textured transmission of ideas reveals Trude’s feelings and concerns about the epoch of the absurd in which she feels we exist.