No under 18s

Woordfees-borrelfees

Sat Oct 14, 18:00 - Sat Oct 14, 20:00

Ryneveldstraat

ABOUT

By hierdie borrelende straatmakietie wag kosstalletjies, die beste borrelgenot, musiek en goeie Stellenbosse gasvryheid. Kom skink ’n glasie en vier die kuns van borrels by die eerste borrelfees.


At this sparkling street festival you will find food stalks, the best bubbles, music and wonderful Stellenbosch hospitality. Come and raise a glass and celebrate the art of the bubble at the first bubble festival.

STARRING

Aangebied deur Stellenbosch-wyn- roetes en die Cap Classique-vereniging

DIRECTIONS

Woordfees-borrelfees
Ryneveldstraat
Ryneveld St, Stellenbosch, Cape Town, 7600
Get Directions