No under 16s
Die Francois Toerien Show +
Sat Oct 7, 20:00 - Thu Oct 12, 15:10
Renish Girls' High
ABOUT
"Dit is nou kwart oor sewe en hier volg die nuus om sewe…” Rampe en peste tref ons. Eens was daar krag, water, net vroue en mans, maar nie meer nie. Rusland, Oekraïne: Ons kyk na die kuns van draadsitter wees. Wat van semigrasie na die Wes-Kaap? Gereelde sameswerings… ekskuus, samesprekings en kommissies van ondersoek. Fase 8-beurtkrag, ’n Babelse verwarring in die donker. Dink jy dit is belaglik, lagwekkend? Lag jy al? Wel, jy gaan – kliphard.
STARRING
Francois Toerien, Esther von Waltsleben, Lorraine Burger, Dean John Smith, Karli Heine, Devonecia Swartz, Hendrik Nieuwoudt & Kabous Meiring
DIRECTIONS
Die Francois Toerien Show +
Renish Girls' High
10 Koch Rd, Krigeville, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions