Hip-Hop, Bop & Pop

Sun Oct 8, 18:00 - Sun Oct 8, 19:15

Oude Libertas-amfiteater

ABOUT

Kom luister hoe hip-hop, pop en jazz ineenvloei as die rymkletsers Jack Parow en Early B musiek maak saam met Kurt Darren en die kitaarfenomeen en popvervaardiger Loki Rothman en die klaviervirtuoos Blake Hellaby, wat gereken word as een van Kaapstad se top-jazzmusikante en popvervaardigers. ’n Wenkombinasie wat wys dat musiek oor alle grense strek.



STARRING

Jack Parow, Early B, Kurt Darren, Loki Rothman, The Blake Hellaby Quartet & Lea Venga

DIRECTIONS

Hip-Hop, Bop & Pop
Oude Libertas-amfiteater
3R5Q+VV Stellenbosch, South Africa
Get Directions