Filmfees: Hans steek die Rubicon oor

Fri Oct 13, 19:30 - Fri Oct 13, 21:07

Neelsie Cinema

ABOUT

2023 | Suid-Afrika


Dié stuk is gegrond op die topverkoper-roman deur Rudie van Rensburg. Dis ’n aksie-avontuur oor die hardkoppige 90-jarige Hans wat ’n ouetehuis-opstand teen die drakoniese matrone, ’n afgetrede tronkbewaarder, lei. ’n Komedie vir die hele gesin oor oudword op jou eie voorwaardes.

STARRING

Pierre van Pletzen, Tobie Cronjé, Nicola Hanekom, June van Merch, Sandra Prinsloo & ander

DIRECTIONS

Filmfees: Hans steek die Rubicon oor
Neelsie Cinema
7 De Beer Rd, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions