Die tragiese saak van Pamina Vermaak

Wed Oct 11, 19:00 - Wed Oct 11, 20:50

Neelsie Cinema

ABOUT

2023 | Suid-Afrika


Pamina Vermaak is werkloos ná ‘n skouspelagtige uitbarsting teenoor haar baas. Die musikant Wolf de Jager se bestuurder stuur hom na ’n stil Weskus-dorp om uit te vars nadat sy eks-verloofde hom verneuk het. In die Weskus word Pamina gedwing om haarself vierkant in die oë te kyk, terwyl Wolf besef die ontwykende muse lê dalk in dié aanvallige donkerkop se geselskap.

STARRING

Carla Smith, Christiaan Schoombie, Anna-Mart van der Merwe, Lee-Ann van Rooi, Albert Pretorius, Duane Williams, Armand Aucamp & Rolanda Marais

DIRECTIONS

Die tragiese saak van Pamina Vermaak
Neelsie Cinema
7 De Beer Rd, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions