No under 16s

My kroon se krank

Sat Oct 7, 10:30 - Thu Oct 12, 16:00

HMS Bloemhof-skoolsaal

ABOUT

Slurpiewenner by die Kannas en uitverkoop by die Suidoosterfees! In dié show vir vroue deur vroue is drie karakters op ’n journey van renewal, repent en remember wat inpas by ’n geskiedenis met gekompliseerde wortels. Aunty Pat moet nuwe foto’s neem vi haar veldtog en sy oorweeg dit om die natural route te volg. Roxanne, haa baby, is nog biesag om haa eie roots te vind, terwyl Debbie insist die enigste way is om hulle natural self te wees.

STARRING

Veronique Jephtas

DIRECTIONS

My kroon se krank
HMS Bloemhof-skoolsaal
35 Rhodes N Ave, Die Boord, Stellenbosch, 7613, South Africa
Get Directions