Braam en die engel

Wed Oct 11, 15:30 - Sun Oct 15, 11:15

HMS Bloemhof-sentrum

ABOUT

Die geliefde kinderboek Braam en die engel is verwerk tot ’n magiese, multi­-dissiplinêre teaterervaring vir die hele gesin. In dié boeiende storie oor die krag van vriendskap, verbeelding en hoop word ’n pasaangestelde streeksengel op ’n sending gestuur om te keer dat die inwoners van Wale van ellende vergaan. In Wale ontmoet die engel vir Braam, en saam vertrek hulle op ’n reis wat hulle deur talle dorpe met verskillende uitdagings neem.

STARRING

Joanie Combrink, De Klerk Oelofse, Rehane Abrahams, Marelize Viljoen & Shaun Oelf

DIRECTIONS

Braam en die engel
HMS Bloemhof-sentrum
35 Rhodes N Ave, Die Boord, Stellenbosch, 7613, South Africa
Get Directions