No under 16s

Mirakel

Tue Oct 10, 14:00 - Fri Oct 13, 11:10

HMS Bloemhof Sentrum

ABOUT

In dié bittersoet komedie bevind ’n teatergeselskap onder leiding van die befaamde akteur Dante du Pré hulle in ’n dorpie in die hoop om met hul opvoering ’n bietjie verligting te bring en hul leë geldkoffer aan te vul. Een van die spelers, die jong Abel, kom oorspronklik van die dorp en is steeds getroud met die stinkryk, ouer Anna, maar nou is liewe Lenie swanger met sy kind. Dan daag Anna op met ’n mandjie vol kos… 


’n Feesteforum-produksie, moontlik gemaak deur NATi en KKNK Aangebied in ooreenkoms met DALRO


Waarskuwing: Nie vir sensitiewe kykers nie. Die teks bevat woorde van ’n historiese tyd en konteks wat aanstoot mag gee.

STARRING

Dawid Minnaar, Bettie Kemp, Rolanda Marais, Edwin van der Walt, Carla Smith & Eben Genis

DIRECTIONS

Mirakel
HMS Bloemhof Sentrum
Koch Rd, Krigeville, Stellenbosch, 7600
Get Directions