No under 16s

Tuis, ek's liefie

Sat Oct 7, 15:30 - Tue Oct 10, 20:30

HMS Bloemhof-sentrum

ABOUT

In dié komedie met byt is Judy ’n voorbeeldige 1950’s huisvrou wat pligsgetrou die krane met suurlemoensap poets en haar man se pantoffels aandra. Maar gou besef ons sy is ’n moderne vrou wat haar werk verloor het en ontvlugting vind in ’n verlede wat sy nooit geken het nie. Gender rolle word ondersoek en belangrike vrae word gevra oor wat vroue wil hê en hoe hulle dit kan bereik. Die antwoord lê beslis nie in die verlede nie.


STARRING

Cintaine Schutte, Wessel Pretorius, Chrystal-Donna Roberts, Carlo Daniels, Amanda Strydom & Veronique Jephtas

DIRECTIONS

Tuis, ek's liefie
HMS Bloemhof-sentrum
35 Rhodes N Ave, Die Boord, Stellenbosch, 7613, South Africa
Get Directions