Family friendly

Universiteitskoor Stellenbosch University Choir

Sun Oct 8, 16:00 - Sun Oct 15, 12:00

Standard Bank Endler

ABOUT

Die US Koor is een van die oudste kore in Suid-Afrika en bestaan uit studente van verskillende agtergronde – akademies én kultureel – iets wat ’n unieke energie en gewel­dige gees tot gevolg het. Die koor beklee meer as ’n dekade al die voorste posisie op die internasionale Interkultur-ranglys en het verskeie toekennings reg oor die wêreld gewen. Kom luister na die besonderse klank van dié voortreflike groep sangers vir wie dit oor die vreugde van musiek gaan.


Come and experience the unique energy and spirit of the world accoladed SU Choir, made up of students from across all disciplines and backgrounds. The choir has held the top position on the international Interkultur ranking for more than a decade, collecting coveted awards from across the world. This programme showcases the joy that this extraordinary choir finds in music.

STARRING

Stellenbosch Universiteitskoor o.l.v. André van der Merwe

DIRECTIONS

Universiteitskoor Stellenbosch University Choir
Standard Bank Endler
45 Victoria St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions