Vincent: His quest to love and be loved

Wed Oct 11, 15:00 - Sat Oct 14, 13:10

Eendrag-teater

ABOUT

Die lewe en kuns van Vincent van Gogh word in ’n verbluffende nuwe lig beskou. Daniel Anderson wissel tussen ’n narratiewe stem en die stem van Van Gogh self, wat hardop praat soos hy briewe aan sy broer Theo skryf. Met verwerkings van gewilde musiekteater-, pop-, rock- en jazzliedjies skilder die stuk ’n portret van n gekwelde man met ’n skeppingsdrang – en ’n diep begeerte om lief te hê en liefgehê te word.

STARRING

Daniel Anderson & Germainne Gamiet

DIRECTIONS

Vincent: His quest to love and be loved
Eendrag-teater
Get Directions