Spierwit blues en Hennie Aucamp se dagboeke

Thu Oct 12, 15:00 - Sat Oct 14, 21:00

Eendrag-teater

ABOUT

In die genre van blues en folk sing Albert de Vos lirieke wat aansluit by gedagtes in Hennie Aucamp se dagboeke. Aucamp het geskryf oor vrees en verval, oor liefde vir sy land, maar ook die vervreemding wat hy ervaar het as half-Afrikaan en half-Europeër. As esteet kon hy skoonheid sien, selfs in die dood. Hy was lief om in Kaapstadse strate en parke rond te dwaal, waar hy soms kortstondige liefde ervaar het.

STARRING

Albert de Vos & Izak de Vries

DIRECTIONS

Spierwit blues en Hennie Aucamp se dagboeke
Eendrag-teater
Get Directions