No under 16s
'n Akkerboom
Thu Oct 12, 13:00 - Sun Oct 15, 15:05
Adam Small-laboratorium (A)
ABOUT
’n Man verloor sy dogter in ’n motorongeluk en voel meteens of hy in ’n toneelstuk is, maar hy ken nie die woorde of bewegings nie. Die hipnotiseur wat die motor bestuur het, het sedert die ongeluk sy krag van suggestie verloor. In dié buitengewone produksie betree ’n ander akteur die verhoog saam met die hipnotiseur om die pa te vertolk – sonder dat hulle ’n woord van die teks gelees het. ’n Absurde verkenning van vertolking, verlies en die krag van suggestie.
STARRING
De Klerk Oelofse en ’n gasspeler met elke vertoning
DIRECTIONS
'n Akkerboom
Adam Small-laboratorium (A)
15 Victoria St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions