Family friendly
Skoonveld
Sun Oct 8, 18:30 - Sun Oct 8, 19:50
Adam Small Auditorium
ABOUT
Die stemkunstenaar, liedjieskrywer en sanger Frieda van den Heever gee haar eie liedjies lewe saam met begaafde musikante. Die afgelope paar jaar skryf sy meestal oor verlange en verlies en hoe dit ons verander, suiwer, méér mens maak. Sy verweef liedjies oor lag, huil, liefhê en lewe ná die dood met gedigte en stories om jou op reis te neem na al die plekke wat jy ken.
STARRING
Frieda van den Heever, Schalk van der Merwe, Frank Freeman, Annemie Nel & Marina Louw
DIRECTIONS
Skoonveld
Adam Small Auditorium
15 Victoria St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions