Family friendly

Die weervoorspelling

Sat Oct 14, 12:30 - Sun Oct 15, 11:40

Adam Small Auditorium

ABOUT

Dié stuk is in 2017 op Marchand, ’n dorpie net buite Kakamas in die Noord-Kaap, gebore toe ’n wolkbreuk kort ná die aanvang van Rocco se buitelugvertoning sy eie lewe én dié van 400 gaste in gevaar gestel het. Die 15 nuwe komposisies kyk onder meer na aardverwarming, die beëindiging van die Slawewet in 1833 en SA se groen-ikoon Dave Pepler. Én die plastiekmonster. Die stukke word toegelig met voorlesings uit Rocco se digbundel, Die eiesoortiges.

STARRING

Rocco de Villiers & Lizelle le Roux 

DIRECTIONS

Die weervoorspelling
Adam Small Auditorium
15 Victoria St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions