Family friendly

Die Anglo-boereorkes en die 1820-setlist

Fri Oct 13, 20:30 - Sun Oct 15, 17:45

Adam Small Auditorium

ABOUT

" ’n Boer, ’n Skot, ’n Zoeloe en ’n Engelsman loop die vertrek binne...” Dit klink dalk soos die begin van ’n grap, maar wees gewaarsku: Wanneer dié diverse groep musikante die gehoor betrek met hulle vlymskerp humor en musikaliteit, is dit omtrent ’n triomf van ons land se diversiteit en die verskillende soorte musiek wat daaruit voortvloei.     

STARRING

Pietman Geldenhuys, Robin Auld, Schalk Joubert, Sima Mashazi, Nick Turner, Riaan van Rensburg en die US Jazz Band, met spesiale gaste.

DIRECTIONS

Die Anglo-boereorkes en die 1820-setlist
Adam Small Auditorium
15 Victoria St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions