André Terblanché in konsert
Wed Oct 11, 20:00 - Fri Oct 13, 21:00
Eendrag-teater
ABOUT
’n Keur van die mooiste Afrikaanse musiek wag in dié debuutproduksie waarin die goue draad van ’n musikale vriendskap gevolg word. Terblanché en Grundling, wat al 15 jaar die verhoog deel, staan stil by ’n paar oorspronklike komposisies én steek die draak met gewilde Afrikaanse sangers. Die gehoor kan uitsien na onder meer “Voshaarnooi”, “Meisie sonder sokkies”, musiek van Coenie de Villiers en uittreksels uit hulle kabaret Ballade vir ’n backtrack wat vir ’n Woordtrofee benoem is.
STARRING
André Terblanché & Winand Grundling