Family friendly

Valiant Swart: Rondry, fliek en die buitelewe 12 October 2023

Thu Oct 12, 17:30 - Thu Oct 12, 18:30

Drostdy-teater

ABOUT

Die Mystic Boer se eerste nuwe album in sewe jaar het pas verskyn en dis vintage Valiant: ballades vol humor en hart gemeng met blues-, folk en country-rock. Dis gemaak vir die langpad maar ook die braaivleisvuur. Valiant deel sy nuwe treffers saam met hoogtepunte uit ’n loopbaan van meer as 30 jaar.


STARRING

Valiant Swart

DIRECTIONS

Valiant Swart: Rondry, fliek en die buitelewe 12 October 2023
Drostdy-teater
48 Alexander St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions