Family friendly

RAAF

Mon Oct 9, 20:30 - Mon Oct 9, 21:40

Drostdy-teater

ABOUT

Die Kaapse folk-pop-duo Esté en Lourens Raaf maak al langer as ’n dekade saam musiek. Hierdie is ’n musikale skouspel waarin 12 instrumente afgewissel word en soms speel hulle selfs meer as een op ’n slag! RAAF (voorheen Bottomless Coffee Band) se oorspronklike komposisies het al meermale die voorste posisies op radiospeellyste geniet.

STARRING

Esté & Lourens Raaf

DIRECTIONS

RAAF
Drostdy-teater
48 Alexander St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions