Family friendly

'n Blom in elke vrou

Sun Oct 8, 11:00 - Mon Oct 9, 15:20

Drostdy-teater

ABOUT

Hierdie musikale en digterlike reis deur die vier seisoene ondersoek ons identiteit in Afrika aan die hand van inheemse plantegroei. Dié produksie is met groot welslae by vanjaar se KKNK opgevoer, met onder andere die talentvolle Suid-Kaapse Kinderkoor. Vir die Woordfees bring Petronel Baard en haar orkes ’n ensemble van dié koor saam.

STARRING

Petronel Baard, Franco Engelbrecht, Johan Engelbrecht, Lelané van der Merwe, Jan-Erik Swart & Suid- Kaapse Kinderkoor.

DIRECTIONS

'n Blom in elke vrou
Drostdy-teater
48 Alexander St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions