Rademan S(w)ing
Sat Oct 7, 20:00 - Sat Oct 7, 21:00
Drostdy-teater
ABOUT
Niël Rademan sing Afrikaanse swingmusiek en vervleg dit met Europese liedere – Afrikaans met ’n internasionale kabaretklubklank! Hy het 20 jaar gelede sy buiging gemaak met hervertolkings van volksmusiek, liedere soos “Sawends” deur Jan Pohl, en ook die immergroen “Boereseun” van Danie Bosman. Vanjaar keer hy terug met ’n reeks nuwe liedjies, vertalings, sowel as musiek uit sy eie pen. Word weggevoer op die maat van swing, die tango, samba en selfs ’n setees.
STARRING
Niël Rademan, Lucas Heinen, Dillon Cornelius, Stuart Martin & Drew Burton
DIRECTIONS
Rademan S(w)ing
Drostdy-teater
48 Alexander St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions