Moederkerk-orrelweek: Gavin Julius
Thu Oct 12, 13:15 - Thu Oct 12, 13:45
Moederkerk-tuin
ABOUT
Lewendige en feestelike allegro’s van groot Franse orrelkomponiste uit die 19de eeu word ingesluit – Guilmant, Vierne en Grison – sowel as ’n indrukwekkende werk van die Engelse komponis Percy Fletcher. Julius is orrelis van die Nuwe Apostoliese kerk in Observatory en assistentorrelis van die St. Georgekatedraal in Kaapstad.
Lively and festive Allegros by great French organ composers from the 19th century make up this programme – Guilmant, Vierne and Grison – as well as an impressive work by English composer Percy Fletcher. Julius is the organist at the New Apostolic Church, Observatory and assistant organist of St. George’s Cathedral in Cape Town.