No under 16s

Bul

Sun Oct 8, 20:00 - Tue Oct 10, 21:40

Hoërskool Lückhoff

ABOUT

Een baas. Drie werkers. Een word afgedank, met baie boelie en baklei wat volg. Die donker komedie Bul ondersoek die fyn lyn tussen kantoorpolitiek, die paranoia van werkloosheid en die mens se byna dierlike instink vir oorlewing. Katterig en ongevraagd, maar ook snaaks – al lag ons miskien vir die verkeerde redes.

STARRING

René Cloete, Wian Taljaard, Wynand Kotze & Peggy Tunyiswa

DIRECTIONS

Bul
Hoërskool Lückhoff
98 Bloekom Ave, Idasvallei, Stellenbosch, 7609, South Africa
Get Directions