Family friendly

PREMIÈRE-WENNER: THE OLD MAN WHO THOUGHT HE HAD A DOG

Sat Oct 7, 20:00 - Wed Oct 11, 19:40

Hoërskool Lückhoff

ABOUT

Die wenproduksie van die jaarlikse Première Teaterfees plaas die kollig op opkomende akteurs, skrywers en regisseurs in die US Drama-departement.


Vertrek op 'n skreeusnaakse, absurde treinreis saam met 'n knorrige ou man op sy soektog na bevryding van sy saai, melancholiese bestaan. Of raadpleeg dalk sy uitgeslape en betroubare metgesel - sy alomteenwoordige hond. Deel sy ervarings met 'n spul wildvreemde dog vaagweg bekende karakters, van die enigmatiese Franse treinkondukteur tot die verleidelike prostituut.

In hierdie skaduwêreld word herinneringe, drome, begeertes en skimme byeengebring, en word 'n kans gebied om weer lewe in te asem in dit wat verlore was. Maak jou reg vir 'n pelgrimstog vol lag, introspeksie en... die buitengewoon.


The winning production of the annual Premiere Theatre Festival showcases up-and-coming actors, writers and directors from the SU Drama Department.


Embark on a hilariously absurd train odyssey with a curmudgeonly old man, bound to break free from his melancholic monotony. Or perhaps consult his ever-perceptive canine companion. Encounter a captivating cast of peculiar yet strangely familiar individuals, from the enigmatic French conductor to the alluring prostitute. In this liminal realm, memories, dreams, desires, and haunting shadows converge, offering a chance to breathe life into what was lost. Prepare for a journey brimming with laughter, introspection, and the extraordinary.

DIRECTIONS

PREMIÈRE-WENNER: THE OLD MAN WHO THOUGHT HE HAD A DOG
Hoërskool Lückhoff
98 Bloekom Ave, Idasvallei, Stellenbosch, 7609, South Africa
Get Directions