Breekgoed - Augusta Zietsman

Sun Oct 15, 15:30 - Sun Oct 15, 16:15

The Daisy Jones Bar

ABOUT

In dié musikale belewingsreis speel Zietsman van alternatiewe pop en rap tot romantiese akoestiek. Dit is gegrond op haar debuut-EP, Breekgoed, wat luisteraars die geleentheid bied om die vyf stappe van rou oor ’n verlore liefde te beleef, terwyl ander jou sal laat dans. Augusta, ook ’n kranige dramaturg en draaiboekskrywer, is veral bekend vir haar rol in die bekroonde toneelstuk Moord op die 8ste gat en die TV-reeks Die dinge van ’n kind.

STARRING

Augusta Zietsman

DIRECTIONS

Breekgoed - Augusta Zietsman
The Daisy Jones Bar
Summerhill Wine Estate, Stellenbosch, 7615
Get Directions