Band or Bust ft. Van Der Aven

Sat Oct 14, 16:00 - Sat Oct 14, 22:00

The Daisy Jones Bar

ABOUT

Band or Bust is terug by die fees om die beste musiektalent sonder ’n platekontrak in Suid-Afrika te ontdek. Die wengroep sal wegstap met ’n kontantprys van R10 000, die geleentheid om een liedjie in ’n ateljee op te neem en ’n fotosessie met ’n professionele fotograaf, asook ’n paar ander hupstote om ’n loopbaan te lanseer. Inskrywings open 3 Julie 2023. Skryf in op texxandthecity.com of woordfees.co.za of stuur e-pos aan [email protected]. Die finaliste sal op 1 Augustus 2023 bekend gemaak word. Kom kyk hoe die finaliste teen mekaar meeding. Met die 2020-wenners, Van Der Aven, as headline.

DIRECTIONS

Band or Bust ft. Van Der Aven
The Daisy Jones Bar
Summerhill Wine Estate, Stellenbosch, 7615
Get Directions