Family friendly
Dan Homesy Band
Sun Oct 8, 15:30 - Sun Oct 8, 16:40
The Daisy Jones Bar
ABOUT
Dan Homesy is ’n Kaapse folk-rockband wat jou met lirieke en musiek wil laat tuis voel – soos die naam te kenne gee. Hulle gebruik lirieke as ’n instrument om interessante lewensverhale en stories met die gehoor te deel, en probeer sodoende mense se gedagtes rikkel met die tuimeltrein van emosies waardeur ons elke dag navigeer.
STARRING
Danie Scherman (hoofsanger, kitaar), Michael de Paiva (baskitaar), Johan Swanepoel (tromme, sang), Ewin de Villiers (klawerbord, trekklavier)