OZblu®-bloubessies: Kom proe die verskil
Sat Oct 14, 12:00 - Sat Oct 14, 13:30
EasyEquities Skrywerskamer
ABOUT
Kom proe OZblu®-bloubessies en leer meer oor die groeiende Suid-Afrikaanse bloubessiebedryf. Nie alle bloubessies is dieselfde in terme van genetika of hoe dit geproduseer word nie. OZblu-bloubessies is smaaklik, sappig én krakerig, met ’n langer rakleeftyd, en word eties, tegnies en volhoubaar verbou. Verskillende klimaatstreke en reënvalseisoene reg oor die wêrld verseker dat topgehalte-bloubessies regdeur die jaar beskikbaar is.
Come taste OZblu® blueberries and learn more about South Africa’s growing blueberry industry. Not all blueberries are the same. They differ, for example, in terms of genetics or production techniques. OZblu® blueberries are tasty, juicy and crunchy, have a longer shelf life and are grown ethically, technically and sustainably. Top quality blueberries are available throughout the year because of the different climate regions and rainfall seasons around the world.