No under 18s

Meer as wyn: Teswyn Petersen vertel die storie van Visio Vinters

Wed Oct 11, 12:00 - Wed Oct 11, 13:30

Die Khaya

ABOUT

Aangebied deur Kleine Zalze, Stellenbosch-wynroetes


Kom proe Visio Vintners se eerste wynreeks, wat ook ’n verhaal van opheffing, geleenthede en ’n persoonlike verbintenis tot die wonderwêreld van Suid-Afrikaanse wyn is. Visio Vintners word besit deur voorheen onderbediende werknemers van Kleine Zalze wat nou voordeel trek uit die verkope van hulle eie spogwyne. Hulle doel is om wyne te maak wat gehalte uitstraal en om ’n volhoubare handelsmerk en besigheid te vestig. Teswyn Petersen vertel die storie van Visio Vintners, en feesgangers kan vir die eerste keer van hulle voortreflike reeks wit-, rooi- en roséwyne ervaar. 


Come and taste Visio Vintners’ first wine range. Their story is one of upliftment, opportunity and a personal commitment to the wonderful world of South African wine. Visio Vintners is owned by former employees of Kleine Zalze who came from under-resourced communities. They now profit from the sale of their own premium wines. Teswyn Petersen tells the story of Visio Vintners and guides festivalgoers through their first-time range of white, red and rosé wines.

DIRECTIONS

Meer as wyn: Teswyn Petersen vertel die storie van Visio Vinters
Die Khaya
39 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions