No under 16s

Die twee laksmanne

Sun Oct 8, 14:30 - Fri Oct 13, 15:10

Teatertent @ Wilgenhof­-tennisbaan

ABOUT

’n Satire uit die era van die Franco-diktatuur herleef binne die konteks van ons moderne diktatuur van die tegnologie. Francoise leer haar twee kinders oor opoffering en skuld. In die kamer langsaan laat sy hulle pa doodmartel. Sy plaas fragmente van gebeure op Instagram. Sy volg eintlik ’n strategie van propaganda en fopnuus. Hoe ver strek cancel culture? Het ons te make met die Spaanse Inkwisisie van ons tyd?"

STARRING

Nichola Viviers, Johann Dippenaar, Chrizelle Strydom & Merwe van Gent

DIRECTIONS

Die twee laksmanne
Teatertent @ Wilgenhof­-tennisbaan
27 Victoria St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions