S.J. Naudé: Van vaders en vlugtelinge

Thu Oct 12, 10:30 - Thu Oct 12, 11:30

Victoria Hub: Gesprekslokaal

ABOUT

Aangebied deur Human & Rousseau


’n Teer nuwe roman uit die pen van die veelbekroonde S.J. Naudé – en Louise Viljoen vra hom daaroor uit. Die roman handel oor Daniël, ’n joernalis wat ’n trekvoëlbestaan tussen Londen en Kaapstad voer. Wanneer sy bejaarde pa sterf, bevat die testament ’n ongewone klousule: Daniël sal net sy deel van die boedel erf indien hy besoek aflê by sy neef Theon op die ou familieplaas in die Vrystaat. Dié besoek lei tot ’n ander reis – hy en sy neef neem ’n siek seuntjie na Tokio, Japan, hopende dat ’n nuwe soort behandeling die kind se lewe sal red.

DIRECTIONS

S.J. Naudé: Van vaders en vlugtelinge
Victoria Hub: Gesprekslokaal
Wilgenhof Manskoshuis, Victoria St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7599, South Africa
Get Directions