Anchien Troskie en Helene de Kock

Mon Oct 9, 10:30 - Mon Oct 9, 11:30

Victoria Hub: Gesprekslokaal

ABOUT

Aangebied deur Human & Rousseau


Twee topverkopers vertel vir Susan Booyens van hulle jongste boeke en hoe skryf soms terapie word. Anchien Troskie het as Elbie Lötter die opspraakwekkende Dis ek, Anna geskryf. In Die laaste kanariegeel notaboek word die bloedjong Mia Steyn een laatmiddag by ’n losieshuis in Bloemfontein afgelaai, maar dis toe sy ’n stowwerige boekwinkel binnestap dat sy besef dis waar haar plek is. In Diana se dag deur Helene de Kock speel die storie af op die spogwynlandgoed Soeterwijn, waar ’n jong vrouewynmaker die las van ’n skande erf waaraan sy geen skuld het nie.

DIRECTIONS

Anchien Troskie en Helene de Kock
Victoria Hub: Gesprekslokaal
Wilgenhof Manskoshuis, Victoria St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7599, South Africa
Get Directions