Fiksieparadys: ‘You Had Me At Hello’

Thu Oct 12, 16:00 - Thu Oct 12, 17:15

EasyEquities Boektent

ABOUT

Aangebied deur Human & Rousseau, LAPA, Protea Boekhuis, Queillerie, Wenkbrou


Onthou jy nog dáárdie openingsreël? Ses skrywers met nuwe boeke is gevra om terug te dink aan so ’n “You had me at hello”- oomblik. Dit werk so: Elkeen beantwoord eers ’n paar snelvuurvrae oor hulle boek en lees dan voor, maar eers moet die skrywers die sin lees wat hulle nooit sal vergeet nie, sê waar hulle was toe hulle dit gelees het, en dan verklap wat die lees daarvan aan hulle gedoen het. Kom luister hoe ondervra Jo Prins vir Erla Diedericks (Salem- straat), P.P. Fourie (Ons skulde), Morné Malan (Minder as water), Morné Malan (Minder as water), Elmarie Dercksen (Die gawe van groen) en Pieter Marais (Konkel) onder vier oë én oor ’n glas wyn.

DIRECTIONS

Fiksieparadys: ‘You Had Me At Hello’
EasyEquities Boektent
Annex next to the SU Museum, 52 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions