Stefaans Coetzee: Onbeskryflike genade

Wed Oct 11, 09:30 - Wed Oct 11, 10:30

EasyEquities Boektent

ABOUT

Aangebied deur Lux Verbi


Bettina Wyngaard gesels met die skrywer, radio-omroeper en vryskutresensent Stefaans Coetzee oor Onbeskryflike genade, sy storie van hunkering na bevryding en ’n nuwe begin na ’n aaklige verlede, en die lekkerte van pa-wees. Dit is ’n verhaal van hoop en, ja, onbeskryflike genade. Die gesprek begin met ’n uittreksel uit die aangrypende dokumentêr oor Stefaans se lewe.

DIRECTIONS

Stefaans Coetzee: Onbeskryflike genade
EasyEquities Boektent
Annex next to the SU Museum, 52 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions