491 Dae agter tralies

Tue Oct 10, 09:30 - Tue Oct 10, 10:30

EasyEquities Boektent

ABOUT

Aangebied deur Penguin Random House


Die sakeman Daniel Janse van Rensburg gesels met Dibi Breytenbach oor Black Beach: 491 Days in One of Africa’s Most Brutal Prisons, wat dit draaglik gemaak het en hoe dit hom verander het. Hy het in 2013 op ’n vliegtuig geklim om ’n lugdienskontrak in Wes-Afrika te finaliseer en hom dae later agter tralies bevind in Ekwatoriaal-Guinee se Black Beach, een van die wêreld se mees berugte tronke, met geen vooruitsig op uitkoms nie en geen idee wat sy “oortreding” is nie.

DIRECTIONS

491 Dae agter tralies
EasyEquities Boektent
Annex next to the SU Museum, 52 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions