Van hier tot ver in die wêreld

Mon Oct 9, 11:00 - Mon Oct 9, 12:00

EasyEquities Boektent

ABOUT

Aangebied deur Protea Boekhuis, Tafelberg


Hierdie land wys die hart van Suid-Afrika; Ver in die wêreld bekyk die lewe in die buiteland. Frederik de Jager gesels met Valda Jansen, Julian Dewette, Cas Wepener, Gielie Hoffmann en Menán van Heerden oor hulle bydraes – die absurde, snaakse, kosbare, die uitdagings en verlies wat gepaardgaan met die lewe as ’n emigrant, maar ook as ’n Suid-Afrikaner vandag.

DIRECTIONS

Van hier tot ver in die wêreld
EasyEquities Boektent
Annex next to the SU Museum, 52 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions